GUEST BOOK

back to landing page Home Page ABOUT US OUR WORK GUEST BOOK ORDER OR ENQUIRE ONLINE GALLERY
 

Dear Faan and Linda
Stunning work, well done.

 Dirk Smith, Salestronics, SA
 

Very beautiful work, my compliments to the artists.
 Theresa Dominici from Artflock, United States of America
 

Faan en Linda se werk is uitstekend, ek sou nie omgegee het as ek een van hulle skilderye kon koop nie!
Die kleure wat op die website gebruik is, is pragtig en pas baie goed by mekaar en die skilderye wat te koop aangebied word.
Deona Aucamp, Bronkhorstspruit
 
Faan and Linda!
All your works are wonderful!!!
Vova Panich Artbreak Member and Artist - Ukraine
 
 WOW!
Excellent!!!!! What more can I say?!
 Weiti - Artist from Germany
 
Faan & Linda!
 Excelente. Felicitaciones!!!
 Jorge Zavalla Artist from Argentina
 
To the artists:
This is so beautiful and real!!!
Nadjeannet - Artist from Mauritius
 
Faan and Linda
Great compliments! . . . Fantastic works! Best regards
KAFI Artist from Germany
 
EXCEPTIONAL ARTISTRY AND PASSION FOR THESE BEAUTIFUL ANIMALS
Nicoletta - Singular Artists

Faan en Linda
Op 'n daaglikse basis verken ek die kuberruimte as webtuiste-ontwerper en spring van een webblad na die volgende, maar van die oomblik wat ek die webblad oopgemaak het, was ek vasgevang in 'n wreld en atmosfeer wat ek eers wou gaan verken voor ek enigsens verder gaan.  
Elke skildery het sy eie misterie vasgevang in 'n fokuspunt, komposisie en kleurgebruik met uitstekende skilerwerk.  Ek was vasgenael en het lanklaas soveel detail beleef. Diepte is ongelooflik geskep deurdat die kunstenaar voorgrond vol detail skep en 'n wasige amper uit-fokus agtergrond.  
 
Dit word op verskillende maniere hanteer soos bv met die sebras, 'n wasige landskap en dan die dramatiese wasige lug agter die luiperd wat agter 'n stomp l.  Binne hierdie wel beplande agtergrond het elke skildery sy unieke fokuspunt wat jou nie met le gedagtes laat nie, n luiperd wat lyk of hy 'n prooi sien of bekruip, 'n boom in 'n landskap - elkeen vertel sy eie storie.  
 
Ek het al baie van die tipe kunswerke gesien, maar toe ek die webblad beleef het ek 'n gevoel gekry van "ek wens ek kon die werklike skilderye sien".  Ek glo die sukses van hierdie skilderye l in die feit dat elkeen jou tot stilstand bring en jou amper die werklikheid daarvan laat ervaar.
Pieter Els
Finger Print Concepts, Eastern Cape

 

CONTACT DETAILS:

 

 

 

Tel:
(014) 537 3845
 
e-mail addresses:
 
mwlion@mweb.co.za

 

Mobile numbers:
 
Linda:
082 331 88 43
 
Faan:
072 980 6727
 
Postal address:
PO Box 441
Rustenburg
0300